Description
BUFFELSFONTEIN KOFFIEBEKER
Boeretroos Koffiebeker
Hierdie koffiebekers is hardgebak in ’n uitgeholde termiethoop, met die hitte van droë sekelbos peule en tien rand note. Dit sal jou polisiekoffie soos die elikser van ewige lewe laat proe. Daar is ook ’n geheime boodskap in die bodem van elkeen geskryf.
Reviews
There are no reviews yet.