Out There Adventures

Welcome! | Login | Register
out-logo.jpg

CALL US NOW

012 945 5152

WHATSAPP NOW

078 582 8293

0 - R0.00

No products in the cart.

0 - R0.00

No products in the cart.

  1. Home
  2. Product
  3. VENATOR 12GA BELT LEATHER EXT. 25RD

Description

BUFFELSFONTEIN BEDHOLSTER

Die beste plek vir jou selfverdediging vuurwapen is aan jou sy, dit weet ons almal. Ongelukkig is ‘n slaapbroek se rek te slap om ‘n holster aan te haak. Jou vrou mag dalk ook protes aanteken as jy met twee lope langs haar inkruip. Vir hierdie rede stel ons die Buffelsfontein Bedholster bekend. Die plat deel knyp tussen die bed se basis en die matras vas. Jou vuurwapen hang in die deel met die leer handelsmerk aan jou sy. Die holster kan ook met velcro stroke verstel word om aan die regter- of linkerkant van die bed te hang.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “BUFFELSFONTEIN BEDHOLSTER”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Deprecated: strpos(): Passing null to parameter #1 ($haystack) of type string is deprecated in /home/outadven/public_html/wp-content/plugins/happy-elementor-addons/extensions/reading-progress-bar.php on line 704